Reminds me of the joke Why is God english ??? Cause if he was afrikaans - he would have said "I is what I is"
Tweetalig. Moedertaal is afrikaans, maar ek haat ook bokkie, bokkie, boeremusiek en sekere vlak van afrikaanse kunstenaars. Kan nie na kunstenaars luister wat lyk of hulle stink nie! Ek besit slegs 1afrikaanse CD
hurrah! ek is ookie mal oor die algemene afrikaanse "musiek" wat deesdae die mark tref (soos n vrot paw-paw) nie
The problem With SA Music is that if a person can play a Guitar he thinks he can sing and make CD's.... I think SA need to check the Artist a bit better before signing contracts. This is my Opinion and I do not mean to disrespect any one!
music nie net dit nie maar elkeen wat net ;n efense lyfie het en glad niekan sing nie is sterre, meestal in die gevalle is die mense te dom om agter te kom dat sy nie kan isng nie hulle is betower op hoe sy lyk.:wondering:
EK IS sUID aFRIKAANS. mET ENGELSE VRIENDE GROOTGEWORD EN UIT NOOD LEER ZOELOE PRAAT.SOVEEL TALE AS JY KAN , SOVEEL KERE IS JY MAN
I am english, married to an afrikaans wife, so have become bilingual. My surname always makes people think I am afrikaans, I always have to explain that I am actually english... Donny, F7 is the best thing since sliced bread!
English... but I can understand conversations and write in Afrikaans. Not enough confidence to join in very fast conversations though
http://www.gooimielies.co.za/ Ek het 2 van hulle. Die een sê SUPER Boer met 'n superman teken en dan nog ene wat sê bok bef@k met springbokke op ens...